Rugmurg

Rugmurg
Inligting en eksterne bronne
Die rugmurg (geel) verbind die brein aan die senuwees deur die hele liggaam.
Die rugmurg (geel) verbind die brein aan die senuwees deur die hele liggaam.
Inligting
Latyn Medulla spinalis
Eksterne bronne
FMA 7647

Die rugmurg is ’n lang, dun en buisagtige bondel senuweevesels en steunselle wat uit die breinstam na die lendestreek van die werwelkolom loop. Die brein en rugmurg vorm saam die sentrale senuweestelsel.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search